top of page

JAG BUDDES 

JAGGELEENTHEDE

Die Vrystaat is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bloemfontein wat ook Suid-Afrika se geregtelike hoofstad is.

 

Die Vrystaat lyk op die landkaart nog net soos die ou Boererepubliek van die negentiende eeu (Oranje-Vrystaat) - daar in die landelike hartland van Suid-Afrika. Maar in die twintigste eeu is die landelikheid veral in die noorde dramaties verander deur die ontdekking van goud en die vervaardiging van olie uit steenkool. Die ou naam Oranje-Vrystaat is in Junie 1995 tot Vrystaat verkort.

bottom of page